Skip to content

SANParke vier Wêreldnatuurbewaarderdag by die Tafelberg-nasionale park

# SANparke vier môre Wêreldnatuurbewaarderdag by die Tafelberg-nasionale park in Kaapstad. Die dag is ‘n geleentheid om bewaarders wat in die uitvoering van hul pligte dood of beseer is, te herdenk en te vereer, en hul toewyding aan die bewaring en beskerming van die land se natuurlike en kulturele erfenis te vier. Die Minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, is ook deel van die geleentheid. Vanjaar se Wêreldnatuurbewaarderdag-tema is Rangers, Powering Transformative Conservation.