# SANparke vra die publiek om die sluiting van stap- en bergfietsroetes streng te gehoorsaam en die Silvermine-, Tokai- en Boyes-rylaan-gebiede van die Tafelberg Nasionale Park te vermy. SANParke sê hy gaan voort om veldbrande in samewerking met sy strategiese vennote te bestry en opvlammings te monitor. Woordvoerder JP Louw sê nog ‘n opvlamming het in die vroeë oggendure op Chapman’s Peak voorgekom en brand in die rigting van Houtbaai:
SANParke maan publiek om sluiting van stap- en bergfietsroetes op Tafelberg te gehoorsaam [KLANK]
ENG JPLouwonBikeTrailClosures