# Suid-Afrikaanse Nasionale Parke het in vennootskap met die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap ‘n program vir die insluiting van gestremdes by ondernemerskap van stapel gestuur. Die program bemagtig entrepreneurs deur vaardigheidsontwikkeling, mentorskap en markskakeling om toegang tot befondsing te verkry, hul besighede te laat groei en ten volle aan die ekonomie deel te neem. Simon Maruthase van SANParke sê hulle is daartoe verbind om hindernisse uit die weg te ruim en geleenthede vir jongmense met gestremdhede te skep:
SANParke en die Jeugontwikkelingsagentskap skep geleenthede vir jeug met gestremdhede [KLANK]
ENG MaruthaonEntrepreneurs