# Suid-Afrikaanse Nasionale Parke het die voorkoms van geïsoleerde gevalle van miltsiekte in die Krugerwildtuin bevestig. Miltsiekte word veroorsaak deur spoorvormende Bacillus anthracis wat in die grond voorkom en kan lewende hawe en wilde diere besmet. Die woordvoerder van SANParke, JP Louw, sê die gevalle strook met die besmetting se natuurlike verloop in die park. Die uitbreking sal volgens hom afneem met die eerste reën soos dit tipies met miltsiekte-siklus verloop:
KORREKSIE van woordvoerder se naam SANParke bevestig geïsoleerde gevalle van miltsiekte in Krugerpark [KLANK]
ENG ReyonAnthraxCases