# Die vakbondfederasie Saftu doen ‘n beroep op die regering om nie meer steenkool en minerale na Israel te stuur nie, en moedig werkers aan om Israelse goedere te boikot. Dit volg na Amerikaanse sanksies teen amptenare van die Internasionale Strafhof wat beweerde oorlogsmisdade ondersoek. Saftu veroordeel die aanval op Strafhof-regters as ’n poging om magtige nasies te beskerm terwyl burgerlikes in Gaza steeds ly. Asive Dyani van Saftu sê sankies is ‘n aanval op internasionale geregtigheid:
Saftu vra wêreldwye energiesankies teen bondgenote van Israel en VSA [KLANK]
ENG DyaniOnSanctions