# Saftu sê regeringsleiers het misluk om Suid-Afrika se soewereiniteit teen die aanslag van verhoogde Amerikaanse druk te beskerm. Dit volg na die instelling van 30-persent tariewe op Suid-Afrikaanse goedere. Die vakbondfederasie beskuldig president Cyril Ramaphosa dat hy tot die belange van die VSA toegegee het, veral met sy ondersteuning van die invoer van fossielbrandstowwe. Asive Dyani van Saftu vra vir sterker handelsbande met lande in die Suidelike Halfrond en massamobilisering om buitelandse ekonomiese beheer te weerstaan:
Saftu sê Ramaphosa se regering is te swak om VSA-druk te weerstaan [KLANK]
ENG DyaniOnWeakGovernment