# Die Suider-Afrikaanse Geloofsgemeenskapsomgewingsinstituut herhaal sy waarskuwing oor Eskom se omstrede plan vir die Koeberg-kernkragsentrale in Kaapstad. Die Nasionale Kernreguleerder sal waarskynlik die 20-jaar verlenging van die bedryfslisensie vir Eenheid 2 goedkeur. Francesca de Gasparis van die instituut sê die kern van die probleem is Eskom se ontleding – ‘n nuwe ingenieursverslag wat die toestand van Eenheid 2 ontleed deur data van die heeltemal verskillende Eenheid 1-reaktor te skat:
SAFCEI rig waarskuwing oor veiligheidsrisiko’s vir Koeberg Eenheid 2 se lisensiehernuwing [KLANK]
ENG DeGaspariOnUnit2