# Die Suider-Afrikaanse Geloofsgemeenskappe se Omgewingsinstituut is sterk gekant teen Eskom se aansoek dat die leeftyd van Eenheid 2 van die Koeberg-kernkragstasie in Kaapstad verleng word. Eskom het by die Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie aansoek gedoen dat Eenheid 2 se bedryfslisensie, soos dié van Eenheid 1, met 20 jaar verleng word. Die instituut se woordvoerder, Francesca de Gasparis, sê terwyl klimaatskokke toeneem, is die gevare wat met kernaanlegte verbind word nog groter:
SAFCEI gekant teen verlenging van Koeberg Eenheid 2 se bedryfslisensie [KLANK]
ENG DeGasparisOnLicence