# Ministers van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap vergader by Skukuza in die Krugerwildtuin, Mpumalanga, om verskeie kwessies te bespreek, insluitend migrasie, wêreldwye konflikte, handelsonsekerheid en verskuiwende ekonomiese alliansies. Dit volg ná ‘n besluit in Maart deur die SAOG se Raad van Ministers om wêreldwye geopolitieke verwikkelings en die uitwerking daarvan op die streek te beoordeel. Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking se woordvoerder, Crispin Phiri, het in ‘n onderhoud met die SABC gewaarsku teen die oortreding van die wet te midde van voortgesette immigrasiebetogings:
SAOG-ministers vergader om onder meer immigrasie en wêreldwye spanning te bespreek [KLANK]
ENG-PhiriOnSADC-Immigration