Skip to content

SA vier bewustheidsdag vir Afrika Tradisionele Medisyne [KLANK]

# Suid-Afrika gaan saam met die res van Afrika Bewustheidsdag vir Tradisionele Medisyne in Rustenburg, Noordwes, vier om die belangrike rol van inheemse praktyke in gesondheidsorg beklemtoon. Meer as 80-persent van mense wêreldwyd, veral in ontwikkelende streke, maak staat op tradisionele medisyne. ‘n Nasionale Gesondheidswoordvoerder, Foster Mohale, sê die dag vra vir nouer samewerking om navorsing, ontwikkeling en plaaslike produksie te bevorder:

ENG-MolaleOnEvent