# Die kabinet verwelkom die ontwikkeling van ‘n handel- en beleggingspakket vir 2025 tot 2029 om ekonomiese bande met China te versterk. Adjunkpresident Paul Mashatile het die pakket verlede maand bekendgestel gedurende sy besoek aan die Asiese moondheid. Dit posisioneer Suid-Afrika as die deurgang na Afrika suid van die Sahara. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die plan teiken handel en beleggings in sleutelnywerhede soos staal, farmaseutiese produkte en batterye, terwyl dit vaardigheidsontwikkeling onderskraag:
SA stel omvattende handels- en beleggingsplan met China bekend vir 2025–’29 [KLANK]
ENG-NtshavheniOnChina