# Die Suid-Afrikaanse Rietsuikerprodusente-vereniging sê die suikernywerheid kan vanjaar na ‘n beter oes uitsien, met ‘n verwagte opbrengs van 18-miljoen-ton suikerriet wat ‘n verbetering is van die 16-miljoen-ton van verlede jaar. Die organisasie waarsku egter dat die nywerheid steeds kwesbaar is met die vertragings in die verhoging van invoertariewe en ‘n moontlike heffing van 30-persent op uitvoere na Amerika. Voorsitter Higgins Mdluli moedig die regering aan om vinnig op te tree om plaaslike produsente te beskerm en handelsooreenskomste te sluit:
SA Rietsuiker-produsente voorspel verbeterde suikerriet-produksie van 18-miljoen ton van vanjaar [KLANK]
ENG MdluliOnForecasts