# Suid-Afrika se Ouditeur‑Generaal, Tsakani Maluleke, is tans gasvrou op die 20ste beraad vir G20-ouditeurs-generaal van die belangrikste oudit-instellings in Johannesburg. Die beraad beoog om globale oorsig, deursigtigheid, en inwoner-gefokusde staatsbestuur deur middel van internasionale samewerking tussen belangrike ouditinstellings te versterk. Maluleke beklemtoon dat die ontsluiting van infrastruktuurbefondsing en die oorbrugging van die vaardigheidsleemtes ‘n prioriteit wees:
SA Ouditeur-Generaal bied 20ste beraad van Wêreld se belangrikste Ouditinstellings in Johannesburg aan [KLANK]
ENG-MalulekeOnSAI20