# Suid-Afrika se toerisme-sektor het die eerste ses maande van die jaar sterk groei ondervind en meer as 5,5-miljoen internasionale besoekers verwelkom. Dis 12,3-persent meer as dieselfde tydperk verlede jaar. Verlede maand se aankomste was ook byna tien-persent meer, met sterk groei in Afrika-markte. Aldrin Sampear van die Departement van Toerisme sê Amerika was die tweede agtereenvolgende maand Suid-Afrika se voorste oorsese bron-mark:
SA ondervind sterk groei in internasionale toerisme [KLANK]
ENG-SampearOnTourism