Skip to content

SA Mineraleraad verlig nadat sleuteluitvoere Amerikaanse tariewe vryspring [KLANK]

# Die Mineraleraad van Suid-Afrika het kommer uitgespreek oor die moontlike uitwerking van die VSA se nuwe 30-persent-tariewe op sekere uitvoere. Sleutelminerale soos platinum, goud en steenkool word van die tariewe uitgesluit, maar ystererts en diamante word ondermeer geraak. Allan Seccombe van die raad waarsku globale handelsontwrigtings kan sakesentiment en ekonomiese groei knou, veral in die mynbou, maar die sterker goudprys en swakker rand kan ‘n mate van verligting bied:

ENG SeccombeOnExports