# Suid-Afrika, deur die Departement van Kleinsakeontwikkeling, bied die eerste wêreldwye klein en medium-ondernemings ministeriële vergadering in Johannesburg aan. Die drie-dae beraad is ‘n geskiedkundige eerste vir Afrika. Die vergadering, wat deur die Sentrum vir Internasionale Handel en die VN kleinsake-agentskap georganiseer is, behels kerntemas soos digitale transformasie, toegang tot finansiering, en die groen oorgang. Minister Stella Ndabeni-Abrahams sê ‘n globale padkaart en klein en medium-ondernemings mededingingsvooruitsigte vir 2025 sal ook bekendgestel word:
SA bied eerste globale klein en medium-ondernemings ministeriële vergadering in Afrika aan [KLANK]
ENG-Ndabeni-AbrahamsOnMeeting