Skip to content

Rugby: Oos-Kaapse premier doen beroep op gemeenskappe om Onder-20 Rugbykampioenskap te ondersteun [KLANK]

# Rugby: Die premier van eie Oos-Kaap, Oscar Mabuyane, doen ’n beroep op gemeenskappe om in groot getalle op te daag om die Rugbykampioenskap se Onder-20-toernooi in die Nelson Mandelabaai-metro te ondersteun. Mabuyane sê die Junior Springbokke sal op Oos-Kaapse bodem in internasionale wedstryde in hierdie gesogte toernooi speel, waar hulle teen die toekomstige sterre van Argentinië, Australië en Nieu-Seeland sal meeding:

ENG OscaronRugby