Skip to content

Rooivleis-bedryf stel fase 1 van bek-en-klouseerreaksie in [KLANK]

# Die Rooivleis-bedryfsdienste sê hy het hy fase een van sy gekoördineerde reaksie op die voortslepende bek-en-klouseer-uitbreking in die land ingestel ná die aktivering van sy gesentraliseerde bedryfsentrum. Gevalle van die siekte is aangemeld in KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap, Gauteng en Mpumalanga. Die diens se uitvoerende hoof, Dewald Olivier, sê hulle fokus sterk daarop om rolspelers in die rooivleisbedryf te beskerm en langtermyn-volhoubaarheid en vooruitgang te verseker:

AFR DewaldonFoot-and-Mouth