# Die finansiëledienstemaatskappy RMB het in samewerking met die Gordon-instituut vir Sakewetenskap, die 2025/26 verslag oor waar om in Afrika te belê vrygestel. Seychelle en Mauritius behou die eerste twee plekke, terwyl Egipte, Suid-Afrika en Marokko die top vyf voltooi. Die Ivoorkus het met agt plekke tot agtste gestyg, terwyl Nigerië met nege plekke tot agtiende gedaal het. Die hoofekonoom van RMB, Isaah Mhlanga, sê Afrika skuif van hulpafhanklikheid na beleggings- en handelsgedrewe groei.
RMB en Gordon-instituut publiseer 2025/26 verslag oor waar om in Afrika te belê
