Skip to content

RISE Mzanzi verwelkom belofte van meer as R200-miljard op Gautengse Beleggingskonferensie [KLANK]

# RISE Mzansi het sy nasionale voorsitter en Gautengse LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling, Landbou en Landelike Ontwikkeling, Vuyiswa Ramokgopa, geprys oor die sukses van die Gautengse Beleggingskonferensie. Die party sê meer as 200-miljard-rand se beloftes dui op hernude beleggersvertroue en werkskeppings-moontlikhede. Woordvoerder Makashule Gana sê by die fokus moet nou verskuif na die instelling daarvan, en glo sterk leierskap en vennootskappe sal help om Gauteng ‘n toonaangewende ekonomiese spilpunt te maak:

ENG-GanaOnInvestment