# RISE Mzansi vra ‘n beginselvaste, waarde-gegronde vars benadering tot die bande tussen Suid-Afrika en Amerika na Roelf Meyer se aanstelling as ambassadeur in Washington. Woordvoerder Mabine Seabe sê hy moet hoofsaaklik fokus op ekonomiese diplomasie. Hy sê daar was nog nooit so baie op die spel vir Suid-Afrikaanse werkers en sake-ondernemings nie, met meer as 600 Amerikaanse maatskappy in die land wat meer as 250-duisend burgers werk gee:
RISE Mzansi sê Roelf Meyer moet hoofsaaklik fokus op ekonomiese diplomasie [KLANK]
ENG SeabeOnValues