# Rhodes Universiteit gaan sy ikoniese Regsgebou amptelik na een van sy hooggeplaaste oudstudente en uittredende kanselier, regter Lex Mpati, vernoem. Dis ter herdenking van sy 120ste bestaansjaar en meer as ʼn eeu se akademiese uitnemendheid en belangrike bydraes tot die Suid-Afrikaanse regslandskap. Mpati, wat 13 jaar die kanselier was, sê hy is trots op die hervormingsreis wat hy by die universiteit aanskou het:
Rhodes Universiteit se ikoniese Regsgebou gaan na uittredende kanselier vernoem word [KLANK]
ENG MpatiOnTransformation