Skip to content

Regsoorwinning vir omgewingsgroepe in saak oor kernkraggoedkeuring by Duynefontein [KLANK]

# Omgewingsgroepe het ‘n regsoorwinning behaal in hul geskil oor die omgewingsgoedkeuring vir die voorgestelde Kernkrag Een-projek van vierduisend megawatt by Duynefontein naby Koeberg. Die Hooggeregshof in die Wes-Kaap het die regering gelas om binne tien dae belangrike inligting te verskaf. Ntombizodidi Mapapu van die Suider-Afrikaanse Geloofsgemeenskappe se Omgewingsinstituut voer aan die projekgoedkeuring is gebaseer op verouderde studies wat nie die huidige risiko’s of die groei van hernubare energie weerspieël nie:

ENG MapapuOnLegalWin