# Business Leadership South Africa CEO, Busisiwe Mavuso, has criticised the Eskom board’s resistance to the unbundling of transmission assets, accusing it of weaponising lender complexity to resist restructuring. Eskom chairperson Mteto Nyati has maintained that the power utility’s financial concerns needed to be dealt with first to enable the creation of an independent transmission […]
# Die Parlement se gekose komitee oor Onderwys, Wetenskappe en Kreatiewe Nywerhede vra die minister van Hoër Onderwys, Buti Manamela, om die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente vinnig toe te laat om met sy werk te begin. Die Hooggeregshof in Pretoria het verlede week die aanstelling van professor Hlengani Mathebula as die skema se administrateur […]
# Die Parlementêre ad hoc-komitee wat bewerings van korrupsie in die strafregstelsel ondersoek, het besluit om slegs oor huidige getuienis te beraadslaag vir die formulering van sy verslag, en het geen dokumente van die Madlanga-kommissie aangevra nie. Die kommissie het voorheen materiaal van die komitee gebruik om teenstrydighede deur getuies uit te wys. Komiteevoorsitter Soviet […]
# Parliament’s Select Committee on Education, Sciences and Creative Industries has called on Minister of Higher Education, Buti Manamela, to speedily allow the National Student Financial Aid Scheme board to start with its duties. Last week, the High Court in Pretoria suspended the appointment of professor Hlengani Mathebula as NSFAS administrator and ordered the reinstatement […]
# Parliament’s Ad Hoc Committee investigating allegations of corruption in the criminal justice system has resolved to deliberate only on testimony before it to formulate its report, and has not requested any documents from the Madlanga Commission. The commission has previously used testimonies from the committee to draw contradictions from the witness’s evidence. Committee chairperson […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 18 Augustus 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig president Cyril Ramaphosa het met die oorname van die voorsitterskap van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap gesê die volle potensiaal van die streek se ekonomie is nog nie ontsluit nie. Ramaphosa sê die streek moet plaaslike produksie verhoog, tariefhindernisse verwyder en […]
The headlines of the leading newspapers on 18 August 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports president Cyril Ramaphosa, upon assuming the chairmanship of the Southern African Development Community, said the full potential of the region’s economy has not yet been unlocked. Ramaphosa says the region must increase local production, remove tariff barriers and improve infrastructure. […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Suid-Afrika het ʼn ambisieuse teiken gestel om 50-persent intra-handel in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap te bereik. Streekshandel maak sowat 20-persent van totale handel uit, en vervaardiging dra slegs tien-persent by tot die bruto binnelandse produk. Die hele SAOG-streek voer minerale en landbouprodukte uit, terwyl vervaardigde […]
# Die MK-party en die United Africans Transformation wil appelleer teen ʼn tussentydse interdik van die Wes-Kaapse Hooggeregshof wat die werk van die parlementêre Ampsklagkomitee eers gestop het. Dit volg nadat die Konstitusionele Hof opposisiepartye onder leiding van die African Transformation Movement verbied het om teen die Hooggeregshof-beslissing te appelleer, hangende president Cyril Ramaphosa se […]