# Die Parlementêre ad hoc-komitee wat bewerings van korrupsie in die strafregstelsel ondersoek, het besluit om slegs oor huidige getuienis te beraadslaag vir die formulering van sy verslag, en het geen dokumente van die Madlanga-kommissie aangevra nie. Die kommissie het voorheen materiaal van die komitee gebruik om teenstrydighede deur getuies uit te wys. Komiteevoorsitter Soviet Lekganyane sê die komitee werk streng met wat hy het, maar indien nodig, kan hy steeds inligting van die Madlanga-kommissie aanvra. Die komitee moet sy werk teen 11 September afhandel.
Ad hoc-komitee sluit nie moontlikheid uit om inligting van Madlanga-kommissie aan te vra nie