# The #NotFitForPurpose campaign has launched a constitutional challenge against the National Council on Gender-Based Violence and Femicide Act. The campaign believes the law does not give the council enough independence, authority, resources and accountability to effectively fight GBVF. The campaign’s Kayan Leung told the media the court action is aimed at ensuring the council […]
# Build One South Africa calls for a public report on the implementation of recommendations from the Khampepe commission, three years after the Usindiso building fire in Johannesburg that killed 76 people. The party wants the City of Johannesburg and Gauteng government to reveal what action has been taken and how similar tragedies will be […]
# The Madlanga commission, investigating criminality, corruption, and political interference in the criminal justice system, will go into recess from Thursday until 11 September. Public hearings will end this week on Wednesday and resume on 14 September. The seven-working-day break is needed to allow two commissioners to honour prior commitments. The commission’s Jeremy Michaels says […]
# Build One South Africa vra ‘n openbare verslag oor die implementering van aanbevelings deur die Khampepe-kommissie, drie jaar na die Usindiso-geboubrand in Johannesburg wat die lewens van 76 mense geëis het. Die party wil hê die Stad Johannesburg en die Gautengse regering moet bekendmaak watter stappe geneem is en hoe soortgelyke tragedies voorkom sal […]
# Eskom sê hy het vordering gemaak met die aanspreek van sy gekwalifiseerde ouditmening. Die onafhanklike ouditeure Deloitte en Touche het onvolledige rekords gevind rondom die kwantifisering en openbaarmaking van onreëlmatige uitgawes ingevolge die Wet op Openbare Finansiële Bestuur. Die kwalifisering dek egter nie meer die akkuraatheid van gerapporteerde onreëlmatige uitgawes aan of verliese wat […]
# Die Kaapse Kamer van Handel en Nywerheid se 2026 Sake-omgewingsopname sê streng arbeidswetgewing en regulatoriese vereistes is van die grootste struikelblokke vir ekonomiese groei. Volgens die opname onder 369 ondernemings, beskou byna 80-persent van ondernemings met meer as 200 werknemers arbeidswette as ‘n ernstige beperking. Ondernemings het verwys na vaardigheidstekorte en rompslomp. Sekere ondernemings […]
# Forum for South Africa veroordeel munisipaliteite wat inwoners straf wat boorgate geïnstalleer het omdat hulle nie betroubare water van die munisipaliteit ontvang het nie. Die woordvoerder van die Forum, Tebogo Mashilompane sê dit is onaanvaarbaar om inwoners te straf omdat hulle hul eie oplossings vind vir basiese diensverskaffingsprobleme. Hy sê inwoners betaal vir boorwerk, […]
# Die vrouevleuel van die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad het ‘n nasionale beraad in Gauteng van stapel gestuur wat daarop gemik is om geslagsgeweld te bekamp en bemagtiging in die vervoersektor te verbeter. Die geleentheid word in Kempton Park gehou en bring belanghebbendes, regeringsamptenare en leiers bymekaar om vroue se veiligheid en transformasie in die taxibedryf […]
# Die voorsitter van die Madlanga-kommissie, regter Mbuyiseli Madlanga, het die KwaZulu-Natalse Valke-offisier, luitenant-kolonel Deena Govender, ondervra oor ‘n kontanttransaksie van 300-duisend-rand waarby rekenmeester Kassie Shamal betrokke was. Madlanga het gevra waarom die geld deur verskillende partye oorgeplaas is in plaas daarvan om direk in ‘n bankrekening gedeponeer te word. Govender het gesê Shamal, ‘n […]