# Eskom se groep-finansiële hoof, Calib Cassim, sal in die 2027-boekjaar aftree nadat hy 24 jaar vir die kragvoorsiener gewerk het. Cassim het ook ‘n jaar as waarnemende groep- uitvoerende hoof van Eskom gedien. Die kragvoorsiener se raad het reeds begin met die proses om ‘n opvolger aan te wys om ‘n gladde oorgang te […]
# Die getuienisleier van die Madlanga-kommissie, Matthew Chaskalson, het Deenadayalan “Deena” Govender, beampte van die Valke in KwaZulu-Natal, ondervra oor kontanttransaksies waarby rekenmeester Kassie Shamal betrokke is. Chaskalson het bevraagteken waarom Govender na bewering sowat 300-duisend-rand aan Shamal oorhandig het, voordat ‘n derdeparty-kliënt die geld in Govender se bankrekening oorgeplaas het. Chaskalson het aan die […]
# Madlanga Commission evidence leader Matthew Chaskalson has questioned KwaZulu-Natal Hawks officer Deenadayalan “Deena” Govender over cash transactions involving accountant Kassie Shamal. Chaskalson questioned why Govender allegedly handed Shamal about 300-thousand-rand in cash, before a third-party client transferred the money into Govender’s bank account. Chaskalson told the Commission that the circumstances surrounding the transaction raised […]
# Madlanga Commission chairperson Justice Mbuyiseli Madlanga has questioned KwaZulu-Natal Hawks officer Lieutenant-Colonel Deena Govender over a 300-thousand-rand cash transaction involving accountant Kassie Shamal. Madlanga questioned why the money was moved through different parties instead of being deposited directly into a bank account. Govender said Shamal, a family friend, assisted him with a property transaction. […]
# Veertien munisipaliteite is in gevaar van kragonderbrekings as hul nie teen môre verspreidingsooreenkomste met Eskom sluit nie. Die Nasionale Tesourie sê nie een van die betrokke munisipaliteite het tot dusver ‘n verspreidingsagentskapsooreenkoms met Eskom onderteken nie. Die munisipaliteite skuld Eskom reusebedrae, met munisipale skuld van altesaam 119-miljard-rand. Eskom sal ingevolge die ooreenkomste tydelik die […]
# Die minister vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, het die nasionale raad oor geslagsgeweld en vrouemoord aangemoedig om regeringsbeloftes in dade te omskep. Chikunga het ná die raad se eerste vergadering op ‘n nuuskonferensie gesê die raad moet toesien dat wette en beleidsverbintenisse werklike beskerming aan vroue en meisies bied, […]
# Die Motorbedryf-personeelvereniging sê die regering verloor die stryd teen geslagsgeweld en vrouemoord. Elf-duisend-532 seksuele oortredings, insluitend meer as nege-duisend verkragtings, is in net drie maande aangeteken. Phakamile Hlubi-Majola van MISA doen ‘n beroep op behoorlik bemande en toegeruste gespesialiseerde polisie-eenhede om misdade teen vroue en kinders te ondersoek. Hlubi-Majola sê oortreders moet in hegtenis […]
# The Motor Industry Staff Association says the government is losing the war against gender-based violence and femicide. Eleven-thousand-532 sexual offences, including more than nine-thousand rapes, were recorded in just three months. MISA’s Phakamile Hlubi-Majola calls for properly staffed and resourced specialised police units to investigate crimes against women and children. Hlubi-Majola says perpetrators must […]
# The minister of Women, Youth and Persons with Disabilities, Sindisiwe Chikunga, has urged the national council on gender-based violence and femicide to turn government commitments into action. Following the council’s inaugural meeting, Chikunga told the media, the council’s work must ensure laws and commitments translate into real protection for women and girls, survivors receive […]