# Die getuienisleier van die Madlanga-kommissie, Matthew Chaskalson, het Deenadayalan “Deena” Govender, beampte van die Valke in KwaZulu-Natal, ondervra oor kontanttransaksies waarby rekenmeester Kassie Shamal betrokke is. Chaskalson het bevraagteken waarom Govender na bewering sowat 300-duisend-rand aan Shamal oorhandig het, voordat ‘n derdeparty-kliënt die geld in Govender se bankrekening oorgeplaas het. Chaskalson het aan die Kommissie gesê die omstandighede rondom die transaksie wek kommer oor moontlike onwettige beweging van fondse:
Chaskalson ondervra Govender oor kontanttransakies [KLANK]
ENG-ChaskalsonOnGovenderMoney