Skip to content

Madlanga beskryf Govender se transaksie van R300,000 as onsinnig [KLANK]

# Die voorsitter van die Madlanga-kommissie, regter Mbuyiseli Madlanga, het die KwaZulu-Natalse Valke-offisier, luitenant-kolonel Deena Govender, ondervra oor ‘n kontanttransaksie van 300-duisend-rand waarby rekenmeester Kassie Shamal betrokke was. Madlanga het gevra waarom die geld deur verskillende partye oorgeplaas is in plaas daarvan om direk in ‘n bankrekening gedeponeer te word. Govender het gesê Shamal, ‘n familievriend, het hom met ‘n eiendomstransaksie bygestaan. Madlanga het die verduideliking as onsinnig beskryf en gesê daar is meer aan die transaksie:

ENG-Madlanga-GovenderOnMoney