# Union federation COSATU has urged swift action by government, industry, labour and consumers to protect local jobs and value chains in the sugar industry. South Africa’s sugar industry has lost an estimated 1.5-billion-rand as a result of subsidised sugar imports. COSATU’s Matthew Parks says they welcome the Department of Trade, Industry and Competition and […]
# President Cyril Ramaphosa het Leonard Lekgetho met onmiddellike ingang aangestel as nuwe hoof van die Spesiale Ondersoekeenheid. Hy volg advokaat Andy Mothibi op wat die pos in Februarie verlaat het om die nasionale direkteur van Openbare Vervolging te word. Lekgetho het 19 jaar ervaring by die ondersoekeenheid waar hy uiteenlopende poste beklee het, onder […]
# The Jacob Zuma Foundation has described the Constitutional Court’s ruling on retired Justice Sisi Khampepe’s recusal from the Truth and Reconciliation Commission cases inquiry as a narrow loss. The court dismissed Zuma and former president Thabo Mbeki’s application for chairperson Khampepe to recuse herself from the inquiry. They cited her role in the Amnesty Committee […]
# Die ANC se parlementêre koukus het Eskom se jongste finansiële resultate as ʼn belangrike mylpaal in die ommekeer van Suid-Afrika se elektrisiteitsektor beskryf. Die kragverskaffer het in die jaar tot einde Maart 2026, ʼn wins van 30,3-miljard-rand ná belasting getoon, wat ʼn skerp styging is van die 14-miljard-rand die vorige jaar. Eskom sê die […]
# Energy regulator NERSA has approved Sasol Gas’ application for maximum gas prices covering the next two financial years. The approved maximum gas price for end-user customers is 97-rand-31-cents per gigajoule for the first quarter of 2026/27, while traders and resellers will pay a maximum of 92-rand-44-cents. Spokesperson Charles Hlebela says a quarterly price adjustment […]
# EFF-leier Julius Malema het ingestem om Appèlhof-regter Keoagile Matojane in die Parlement verskoning te vra. Die parlementêre Etiekkomitee het bevind hy het die Etiese Gedragskode oortree toe hy die regter oor ʼn persoonlike saak by die Regterlike Dienskommissie bevraagteken het. Tydens die Regterlike Dienskommissie se onderhoude in 2021 vir aanstellings in die Appèlhof, het […]
# AfriForum sê die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, se erkenning dat gemeenskappe ‘n onontbeerlike rol speel in die bekamping van misdaad, moet nou omskep word in ‘n formele vennootskap tussen die SAPD en buurtwagte. Die jongste misdaadstatistiek toon dat hoewel die moordsyfer in die eerste kwartaal van die 2026/2027 finansiële jaar met 5,9-persent […]
# President Cyril Ramaphosa sê die motorbedryf is noodsaaklik vir die regering se pogings om die ekonomie te laat groei, meer uit te voer, beleggings te lok en werk te skep. Hy het gisteraand die hoofrede gelewer by die Volkswagen Groep in Afrika se 75ste Gala-dinee in Kariega in die Oos-Kaap. Volkswagen se aanleg in […]
# President Cyril Ramaphosa has appointed Leonard Lekgetho as the new head of the Special Investigating Unit with effect from today. He succeeds Advocate Andy Mothibi, who left the position in February to become the National Director of Public Prosecutions. Lekgetho has 19 years of experience at the SIU, during which he has served in […]