# The Electoral Commission says it expects more political parties to approach the Electoral Court over candidate list submissions. This comes as the ANC has approached the court to challenge the IEC’s decision not to register party candidates in six municipalities. The party claims it was unable to register the candidates because of technical glitches […]
# Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde sê die jongste bruto binnelandse produksyfers is ‘n rooi waarskuwing van ‘n ekonomiese ramp wat besig is om te ontvou. Suid-Afrika se ekonomie het in die tweede kwartaal van hierdie jaar met 0,2-persent gekrimp, met drie sleutelnywerheidsektore, naamlik mynbou, vervaardiging en handel, wat tot negatiewe nasionale groei gelei het. […]
# Die vakverbond Cosatu eis dat die regering en privaat sektor dringend ingryp ná die jongste verslag oor die bruto binnelandse produk. Suid-Afrika se BBP het in die tweede kwartaal vanjaar met 0,2-persent gekrimp na groei van 0,4-persent in die eerste kwartaal. Die daling word grootliks toegeskryf aan die konflik in die Midde-Ooste. Cosatu-woordvoerder Matthew […]
# Die landbou-organisasie TLU SA verwelkom die protokol wat Suid-Afrika se kersieboere die eerste keer toegang gee tot die Chinese mark. China is die wêreld se grootste kersie-invoerder wat in 2025 kersies ter waarde van 52,8-miljard-rand ingevoer het. Volgens die raamwerkooreenkoms oor ekonomiese vennootskap vir gedeelde ontwikkeling, word geen tariewe op Suid-Afrikaanse uitvoergoedere na China […]
# The General Industries Workers Union of South Africa says it is concerned by the decline in gross domestic product in the second quarter of this year. GDP declined 0.2-percent in quarter two, after recording 0.4-percent growth in the first quarter. GIWUSA president Mametlwe Sebei says that while apologists for capital will point to the […]
# Die adjunkminister van Finansies, David Masondo, sê Suid-Afrika se verwydering van die Finansiële Aksietaakmag se gryslys beteken nie dat elke swakheid in die stelsel opgelos is nie. Hy sê dit is hoekom die regering tans nasionale evaluerings doen van die risiko’s rondom geldwassery en terrorismefinansiering. Suid-Afrika is verlede jaar van die gryslys verwyder nadat […]
# The South African Federation of Trade Unions says the latest gross domestic product figures are a red alert of an economic catastrophe unfolding. South Africa’s economy contracted by 0.2-percent in the second quarter of this year, with three key industrial sectors, mining, manufacturing and trade, pushing national growth into negative territory. SAFTU’s Asive Dyani says […]
# Union federation COSATU is demanding urgent action by government and the private sector following the latest gross domestic product growth report. South Africa’s GDP declined 0.2-percent in the second quarter of this year, after recording 0.4-percent growth in the first quarter. The decline comes largely against the backdrop of the outbreak of war in […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, het inligting van die Spesiale Ondersoekeenheid se hoof, Leonard Lekgetho, ontvang oor ondersoeke na beweerde wanadministrasie, bedrog en korrupsie in die naskoolse onderwys- en opleiding-sektor. Meer as twee-miljard-rand van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente is teruggevind by universiteite en kolleges. Woordvoerder Matshepo Seedat sê […]