Skip to content

Cosatu eis dringende optrede na jongste “neerdrukkende” BBP-syfers [KLANK]

# Die vakverbond Cosatu eis dat die regering en privaat sektor dringend ingryp ná die jongste verslag oor die bruto binnelandse produk. Suid-Afrika se BBP het in die tweede kwartaal vanjaar met 0,2-persent gekrimp na groei van 0,4-persent in die eerste kwartaal. Die daling word grootliks toegeskryf aan die konflik in die Midde-Ooste. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê dapper ingryping is nodig as die land groei van drie-persent wil bereik wat nodig is om werkloosheid, armoede en ongelykheid te hanteer:

ENG ParksONDemands