# President Cyril Ramaphosa het die Ummbila Emoyeni-windplaas naby Bethal in Mpumalanga amptelik geopen en beskryf dit as ‘n belangrike stap in Suid-Afrika se energie-oordrag. Die windplaas is ontwikkel deur Seriti Green, beskik oor meer as 25 windturbines en het meer as een-duisend werksgeleenthede geskep. Sowat die helfte daarvan bevoordeel inwoners van omliggende gemeenskappe. Ramaphosa […]
# President Cyril Ramaphosa has officially opened the Ummbila Emoyeni Wind Farm near Bethal in Mpumalanga, describing it as an important step in South Africa’s energy transition. The wind farm, developed by Seriti Green, has more than 25 turbines and has created over one-thousand jobs, with about half going to people living nearby. In his […]
# Die Gautengse Taakspan oor Politieke Moorde het die EFF-lid, Aaron Makola wat in Bronkhorstspruit as vermis aangemeld is, gevind. Die 51-jarige Makola het op 10 Julie vermis geraak en sy voertuig is later verlate gevind. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die taakspan het die ondersoek oorgeneem nadat hulle met Makola se familie vergader […]
# The Gauteng Political Killings Task Team has found the body of EFF member Aaron Makola, who was reported missing in Bronkhorstspruit. The 51-year-old went missing on 10 July and a day later his vehicle was found abandoned. National spokesperson, Athlenda Mathe, says the task team took over the investigation after meeting with Makola’s family […]
# Sewe mense is dood in ‘n botsing tussen twee minibustaxi’s en ‘n vragmotor op die N4 in Mpumalanga. Die botsing het omstreeks 4-uur vanoggend plaasgevind. Drie mense in een taxi is onherkenbaar verbrand en vier mense in die tweede taxi het gesterf. Voorlopige verslae dui aan een taxi het ‘n sleepwa verloor voor die […]
# Seven people have died in a multi-vehicle crash on the N4 in Mpumalanga. The collision, involving two minibus taxis and a truck, happened at about 4 a.m. Three people in one taxi were burned beyond recognition, while four others died in the second taxi. Preliminary reports indicate one taxi lost a trailer before the […]
# Die bestuurshoof van Eskom, Dan Marokane, sê die ordelike sluit, heropwekking en heraanwending van ouer steenkoolkragstasies moet ondersteun word deur bewyse, stelselgeskiktheid, nuwe kragopwekking en die gereedheid van die netwerk. Die kragverskaffer het die minimum vrystellingstandaard by agt van sy steenkoolkragstasies verseker. Dit laat hulle toe om voort te gaan waar omgewingsregulasies andersins toegepas […]
# Eskom CEO Dan Marokane says the orderly shutdown, repowering, and repurposing of older coal-fired power stations must be informed by evidence, system adequacy, new generation delivery and the readiness of the grid. The power utility has secured minimum emission standards exemptions for eight of its coal-fired power stations, effectively permitting continued operation beyond the […]
# Mpumalanga se LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Sekerheid en Skakeling, Jackie Macie, het versoek dat ʼn multidissiplinêre polisietaakspan onmiddellik ontplooi word. Dit volg op toenemende spanning tussen die plaaslike taxi-vereniging en Umbutho nadat die gebruik van sewe-sitplek-voertuie en roetebeheer tot konflik gelei het. Woordvoerder Moeti Mmusi sê twee belangrike vergaderings is vir vandag gereël om die […]