# Drie mense is dood en 17 ander is beseer in ‘n botsing reg van voor vanoggend tussen twee minibus-taxis op die R555 naby Mandela-rylaan in Middelburg, Mpumalanga. Die taxi’s het mynwerkers van Mhluzi af vervoer. Die woordvoerder van die Departement van Gemeenskapsveiligheid, Sekerheid en Skakeling, Moeti Mmusi, sê die oorsaak word ondersoek met roekelose […]
# Three people have been killed and 17 others injured in a head-on collision involving two mini-bus taxis this morning, on the R555 near Mandela Drive in Middelburg in Mpumalanga. The taxis were reportedly carrying mine workers from Mhluzi. The Department of Community Safety, Security and Liaison’s spokesperson, Moeti Mmusi, says the cause is still […]
# AfriForum verwelkom die lewenslange vonnisse en verdere 71-jaar tronkstaf wat in die Evander Landdroshof opgelê is vir drie mans vir die 2022 aanval op ‘n plaas in Leandra. Die trio is skuldig bevind op 17 aanklagtes, insluitende roof en aanranding. Hulle het ‘n vrou en haar huishulp aangeval nadat hulle gesê het hulle wil […]
# AfriForum has welcomed the life sentences and an additional 71 years imprisonment handed down by the Evander Magistrate’s Court in Mpumalanga, to three men for the 2022 attack on a Leandra farm. The trio, found guilty of 17 charges including robbery and assault, attacked a woman and her domestic worker under the pretense of […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy ondersteun die premier van Mpumalanga, Mandla Ndlovu, se onlangse kabinetskommeling. Die premier het sy Onderwys-LUR, Cathy Dlamini, en LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Makhosazane Masilela, afgedank. ʼn Ondersoek deur Ndlovu se kantoor het in Mei onreëlmatighede in Dlamini se departement onthul waar 22 skootrekenaars teen meer as […]
# The Public Servants Association says it fully supports the recent cabinet reshuffle made by Mpumalanga premier Mandla Ndlovu. The premier sacked his Education MEC, Cathy Dlamini, and Economic Development and Tourism MEC Makhosazane Masilela. In May, a probe by Ndlovu’s office revealed irregularities in Dlamini’s department’s procurement of 22 laptops worth more than two-million-rand. […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, het die Renoster Renaissance-veldtog in die Kruger-wildtuin bekendgestel en dit ‘n bepalende oomblik in Suid-Afrika se G20-presidentskap beskryf. Die projek wil die wildtuin se witrenosterbevolking binne ‘n dekade van twee-duisend na 12-duisend laat toeneem, deur gevorderde spoorsnywerk, onthoring en die opleiding van jong veldwagters. […]
# Environment minister Dion George has launched the Rhino Renaissance Campaign at the Kruger National Park, calling it a defining moment in South Africa’s G20 presidency. The initiative aims to restore Kruger’s white rhino population from two-thousand to 12-thousand within a decade through advanced tracking, dehorning, and youth ranger training. The minister told SABC News […]
# Mpumalanga se premier, Mandla Ndlovu, het ‘n groot kabinetskommeling aangekondig. Jester Sidell is nou LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, en vervang Makhosazane Masilela, wat speaker word. Brenda Moeketsi neem die Landbou-leisels oor, met Nompumelelo Hlophe wat na Maatskaplike Ontwikkeling skuif. Lindi Masina vervang Cathy Dlamini as LUR vir Onderwys. Die hoof van Kultuur, […]