# Die Nasionale Vervolgingsgesag het bevestig dat ‘n dringende hofaansoek wat ingedien is om die uitvoering van lasbriewe vir inhegtenisneming te stop in die saak van die afpersingsbeskuldigde taxibaas, Madoda Johannes Sibanyoni, en sy medebeskuldigde, formeel teruggetrek is. Aanklaers het ‘n lasbrief van J50 vir inhegtenisneming verkry nadat hulle die saak, wat verlede maand deur […]
# The National Prosecuting Authority has confirmed that an urgent court application brought to stop the execution of arrest warrants in the case involving extortion-accused taxi boss, Madoda Johannes Sibanyoni, and his co-accused has been formally withdrawn. Prosecutors had obtained a J50 warrant of arrest after re-enrolling the case that had been struck off the […]
# Die president van die Kongres van Tradisionele Leiers van Suid-Afrika, Kgosi Mokoena, het ‘n beroep gedoen op betekenisvolle ekonomiese insluiting en groter voordele vir gemeenskappe wat naby bewaringsgebiede woon. Mokoena het in ‘n onderhoud met SABC News tydens die 100ste herdenkingsvieringe van die Krugerwildtuin gesê omliggende gemeenskappe moet deel in die ekonomiese geleenthede wat […]
# Congress of Traditional Leaders of South Africa president, Kgosi Mokoena, has called for meaningful economic inclusion and greater benefits for communities living near conservation areas. Speaking to SABC News during the 100th anniversary celebrations of Kruger National Park, Mokoena said surrounding communities must share in the economic opportunities created by the park. He also […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp, het die Krugerwildtuin beskryf as ‘n nasionale bate van globale betekenis en ‘n sleuteldrywer vir toerisme, ekonomiese groei en werkskepping. Aucamp het tydens die park se eeufeesvieringe ‘n eeu van bewaringsprestasies geprys ten spyte van onlangse vloede. Hy het Suid-Afrikaners versoek om Kruger se […]
# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê die Krugerwildtuin is ‘n ikoniese wêrelderfenisgebied en een van Suid-Afrika se belangrikste toerismebates. De Lille het tydens die park se 100-jaarvieringe by die Skukuza-ruskamp in Mpumalanga die park se bydrae tot bewaring, biodiversiteitsbeskerming en ekonomiese ontwikkeling geprys. Sy sê Kruger lok steeds besoekers van regoor die […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp, het ‘n ooreenkoms vir ‘n bevoordelingskema met grondeisers onderteken wat aan die Krugerwildtuin gekoppel is, en saamval met die 100-jarige vieringe van die wildtuin. Die inisiatief van sewe grondeisers is gemik op die skepping van werksgeleenthede, sakegeleenthede, vaardigheidsontwikkeling en belegging vir gemeenskappe wat geraak […]
# Minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Willie Aucamp, has described Kruger National Park as a national asset of global significance and a key driver of tourism, economic growth and job creation. Speaking at the park’s centenary celebrations, Aucamp praised a century of conservation achievements despite recent floods. He called on South Africans to […]
# Forestry, Fisheries and the Environment minister, Willie Aucamp, has signed a Beneficiation Scheme agreement with land claimants linked to the Kruger National Park as it turns 100-years-old. The initiative of seven land claimants aims to create jobs, business opportunities, skills development and investment for affected communities. The minister says the scheme balances conservation with […]