# Die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, Andy Mothibi, sê die staatsaanklaer Mkhuseli Ntaba het vir sy veiligheid gevrees te midde van die hoëprofielsaak teen die taxibaas van Mpumalanga, Joe “Ferrari” Sibanyoni. Ntaba het nie by die Kwaggafonteinse Landdroshof opgedaag nie, waarna die saak van die rol geskrap en ‘n lasbrief vir sy inhegtenisneming uitgereik […]
# The head of the National Prosecuting Authority, Andy Mothibi, says state prosecutor Mkhuseli Ntaba feared for his safety amid the high-profile case against Mpumalanga taxi boss Joe “Ferrari” Sibanyoni. Ntaba failed to appear in the Kwaggafontein Magistrate’s Court, leading to the matter being struck off the roll and a warrant for his arrest being […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, verwelkom die skorsing van ʼn aanklaer van Mpumalanga, Mkhuseli Ntaba, hangende tugoptrede. Hy het gister versuim om op te daag by die Kwaggafonteinse Landdroshof, waarna die saak teen die taxi-magnaat, Joe ‘Ferrari’ Sibanyoni en ander van die rol geskrap is. Hulle het tereggestaan op aanklagte […]
# Minister of Justice and Constitutional Development, Mmamoloko Kubayi, has welcomed the suspension of Mpumalanga prosecutor Mkhuseli Ntaba pending disciplinary action. He failed to appear in the Kwaggafontein Magistrate’s Court in Mpumalanga yesterday, where the case against taxi tycoon Joe ‘Ferrari’ Sibanyoni and others was then struck off the roll. They faced charges of extortion […]
# The National Prosecuting Authority has suspended a prosecutor involved in the taxi boss Joe “Ferrari” Sibanyoni case after failing to appear in court. The high-profile extortion and money laundering case against Sibanyoni and three co-accused was struck off the roll in the Kwaggafontein Magistrate’s Court in Mpumalanga as a result. The NPA’s Mthunzi Mhaga […]
# ActionSA demands a full investigation into the circumstances surrounding the taxi boss Joe “Ferrari” Sibanyoni case. This follows the collapse of the extortion and money laundering matter in the Kwaggafontein Magistrate’s Court in Mpumalanga after the prosecutor failed to appear. ActionSA’s Dereleen James has welcomed the suspension of the prosecutor. However, James says accountability […]
# ActionSA dring aan op ‘n volledige ondersoek na die omstandighede rondom die taxibaas Joe “Ferrari” Sibanyoni se saak. Dit volg nadat die afpersing- en geldwassery-saak in die Kwaggafontein-landdroshof in Mpumalanga ineengestort het nadat die aanklaer nie opgedaag het nie. Dereleen James van ActionSA het die skorsing van die aanklaer verwelkom. James sê egter dat […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het ‘n aanklaer wat betrokke is by die taxibaas Joe “Ferrari” Sibanyoni-saak geskors nadat hy nie in die hof verskyn het nie. Die hoëprofiel-afpersing- en geldwassery-saak teen Sibanyoni en drie medebeskuldigdes is gevolglik in die Landdroshof in Kwaggafontein, Mpumalanga van die rol geskrap. Mthunzi Mhaga van die NVG sê daar sal […]
# Die afpersingsaak teen die taxi-magnaat Joe Sibanyoni en drie medebeskuldigdes is in die Landdroshof op Kwaggafontein van die rol geskrap. Verdedigingsadvokate, insluitend Shaun Abrahams, het aangevoer daar is nie voldoende bewyse vir die aanklagte nie. Die vier mans word daarvan beskuldig dat hulle na bewering 2,2-miljoen-rand van ’n mynmagnaat in Mpumalanga ge-eis het en […]