Skip to content

Skool kweek talent vir Suid-Afrika se kreatiewe toekoms [KLANK]

# Die LUR vir Onderwys in Mpumalanga, Lindi Masina, sê die amptelike oorhandiging van die Lucky Dube School of Performing Arts in Ermelo sal die onderwys- en kreatiewe sektor versterk. Die geleentheid val saam met die 62ste verjaardag van die ontslape reggae-ikoon. Masina het aan die SABC gesê die skool help om jong talent in musiek, dans en toneelkuns te ontwikkel en skep meer geleenthede vir spesialis-onderwys. Sy beklemtoon die skool inspireer jongmense en help om die volgende generasie se kreatiewe talent te ontwikkel:

ENG-MasinaOnLuckDubeSchool