Skip to content

Bestuurshoof van Eskom sê die doel is nie om steenkoolgebruik onverantwoordelik te staak nie

# Die bestuurshoof van Eskom, Dan Marokane, sê die ordelike sluit, heropwekking en heraanwending van ouer steenkoolkragstasies moet ondersteun word deur bewyse, stelselgeskiktheid, nuwe kragopwekking en die gereedheid van die netwerk. Die kragverskaffer het die minimum vrystellingstandaard by agt van sy steenkoolkragstasies verseker. Dit laat hulle toe om voort te gaan waar omgewingsregulasies andersins toegepas sou word. Ses kragstasies het vyf jaar vrystelling gekry en Duvha en Matla het nege jaar wat saamval met hul sluitingdatum in 2034. Marokane sê dis nie Eskom se doel om steenkoolgebruik onverantwoordelik te staak nie: