# Tourism industry leaders welcome the government’s seven-million-rand investment to improve air access, but caution that the benefits must be shared across all provinces. Africa’s Travel Indaba is underway in Durban, KwaZulu-Natal this week, where calls are growing for a more balanced tourism plan. ANEW Hotels and Resorts’ Anthony Moskovitch says while Cape Town and […]
# Die Skukuza-polisie het gister ‘n 59-jarige voormalige veldwagter en ‘n 37-jarige man in hegtenis geneem vir onwettige jag en betreding in die Krugerwildtuin. Veldwagters het tydens patrollies vier mans opgemerk waarvan twee gevlug het en twee vasgetrek is met ‘n vlakvark, ’n impalakop en strikke. Polisiewoordvoerder Thulisile Magagula sê een verdagte het ‘n veldwagter-uniform […]
# Skukuza police have arrested a 59-year-old former ranger and a 37-year-old man for illegal hunting and trespassing in Kruger National Park yesterday. Rangers spotted four men during patrols, two fled, and two were caught with snares, a warthog, and an impala head. Police spokesperson, Thulisile Magagula, says one suspect wore a ranger uniform and […]
# Die LUR vir Vervoer en Gemeenskapsveiligheid in Limpopo, Violet Mathye, sê hulle wag op ‘n polisieverslag oor die oorsaak van die noodlottige ongeluk op die R71 naby die JCI-myn by Phalaborwa Saterdag. Volgens voorlopige berigte het die bestuurder van ‘n VW Polo na bewering beheer verloor nadat ‘n band gebars het. Die departement se […]
# Limpopo Transport and Community Safety MEC Violet Mathye says they are waiting on a police report on the real cause of the deadly accident along the R71 road near Phalaborwa JCI mine on Saturday. According to preliminary reports, the driver of a VW Polo lost control of the vehicle after what appeared to be a […]
# Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings sê hulle is steeds verbind tot die handhawing van hul mandaat om alle diere in Suid-Afrika te beskerm. Die raad het suksesvol ‘n dringende tussentydse hofbevel verkry van die Hooggeregshof in Johannesburg, wat Daybreak Foods dwing om onmiddellik alle onmenslike uitdunningspraktyke te staak en voldoende, gepaste voer aan 600-duisend […]
# The National Council of SPCAs says it remains committed to upholding its mandate to protect all animals in South Africa. The council successfully obtained an urgent interim court order from the High Court in Johannesburg, compelling Daybreak Foods to immediately cease all inhumane culling practices and to provide adequate, appropriate feed to 600-thousand breeder […]
# Die polisie in Limpopo het ‘n omvattende soektog van stapel gestuur na verdagtes wat verantwoordelik is vir die onwettige jag van ‘n olifant en die vergiftiging van die karkas wat gelei het tot die dood van talle beskermde aasvoëls in die Krugerwildtuin. ‘n Polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba sê stropers het ‘n vangstrik gebruik om die […]
# Limpopo police have launched an intensive manhunt for suspects responsible for the illegal hunting of an elephant and subsequent poisoning that resulted in the death of numerous protected vultures in the Kruger National Park. Police spokesperson, Malesela Ledwaba says poachers used a cable snare to trap the elephant and then laced the carcass with […]