# Union federation SAFTU has rejected president Cyril Ramaphosa’s decision to revive a judicial review of the Section 89 panel’s report. The panel found prima facie evidence he may have violated the Constitution and his oath of office through his actions in an alleged money cover-up at his Phala Phala farm in Limpopo in 2020. […]
# African Transformation Movement says president Cyril Ramaphosa’s decision to take the Section 89 independent panel’s report under review does not and cannot suspend the impeachment process of Parliament. The panel found Ramaphosa may have violated his oath of office through his actions in an alleged money cover-up at his Phala Phala farm in Limpopo […]
# Die Vryheidsfront Plus sê president Cyril Ramaphosa se besluit om die Artikel 89-paneel se verslag na vier jaar op hersiening te neem, is ʼn desperate poging om homself te red. Die paneel het prima facie bewyse gevind dat Ramaphosa moontlik ernstige grondwetlike oortredings begaan het wat die Phala Phala-skandaal betref. Die Konstitusionele Hof het […]
# The Freedom Front Plus says president Cyril Ramaphosa’s decision to take on review the Section 89 independent panel report, nearly four years later, is clearly a desperate attempt to save himself. The panel found prima facie evidence that Ramaphosa may have committed serious constitutional violations linked to the Phala Phala scandal. Last week, the […]
# Die Openbare Beskermer sê die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Phala Phala-saak kanselleer of hef nie sy uitspraak op oor die sake wat ondersoek is nie. Die hof het bevind die Parlement het in 2022 onwettig opgetree toe hy gestem het om ʼn onafhanklike komitee se verslag te verwerp. Volgens die paneel het […]
# The Public Protector says the Constitutional Court judgment on the Phala Phala matter does not assess or overturn its report, and it makes no findings on the issues investigated. The court ruled that Parliament had acted unlawfully in 2022 when it voted to reject an independent panel’s report. The panel found that Ramaphosa may have […]
# Die IVP sê die Parlement is verplig om die Konstitusionele Hof se beslissing in te stel en die ampsklagkomitee oor die Phala Phala-saak te stig. President Cyril Ramaphosa neem die onafhanklike Artikel 89-paneel se verslag op hersiening. Volgens die verslag het Ramaphosa moontlik sy ampseed oortree met sy optrede rondom ʼn vermeende toesmeerdery nadat […]
# ActionSA sê die Parlement moet sonder versuim die beslissing van die Konstitusionele Hof uitvoer en die Artikel 89-ampsklagkomitee aanstel. Dit is in weerwil van President Cyril Ramaphosa se besluit om aansoek te doen om die verslag op hersiening te neem, wat bevind het dat hy antwoorde moet verskaf oor die diefstal van ‘n groot […]
# Die EFF sê president Cyril Ramaphosa se besluit om ʼn regshersieningsaansoek teen die Artikel 89-verslag oor die Phala Phala-saak in te dien, is opportunisties. Die Konstitusionele Hof het Vrydag die weg gebaan vir ʼn openbare ampsklag-verhoor oor die president se optrede in verband met geld wat op sy Phala Phala-plaas in Limpopo gesteel is. […]