Skip to content

IVP sê Ramaphosa se hersiening kan nie Parlement se verpligting oor Phala Phala keer nie [KLANK]

# Die IVP sê die Parlement is verplig om die Konstitusionele Hof se beslissing in te stel en die ampsklagkomitee oor die Phala Phala-saak te stig. President Cyril Ramaphosa neem die onafhanklike Artikel 89-paneel se verslag op hersiening. Volgens die verslag het Ramaphosa moontlik sy ampseed oortree met sy optrede rondom ʼn vermeende toesmeerdery nadat geld op sy plaas Phala Phala in Limpopo gesteel is. ʼn IVP-woordvoerder, Mkhuleko Hlengwa, sê die parlementêre proses moet parallel aan Ramaphosa se hersieningsaansoek verloop:

ENG HlengwaOnProcess