Skip to content

EFF gaan Ramaphosa se hersieningsaansoek van die Artikel 89-verslag teenstaan [KLANK]

# Die EFF sê president Cyril Ramaphosa se besluit om ʼn regshersieningsaansoek teen die Artikel 89-verslag oor die Phala Phala-saak in te dien, is opportunisties. Die Konstitusionele Hof het Vrydag die weg gebaan vir ʼn openbare ampsklag-verhoor oor die president se optrede in verband met geld wat op sy Phala Phala-plaas in Limpopo gesteel is. Sinawo Thambo van die EFF sê dis nie ʼn verrassing dat Ramaphosa elke politieke en regsmeganisme gebruik om aanspreeklikheid te vermy nie:

ENG ThamboOnOpposesReview