# Die polisie het beslag gelê op ‘n onwettige wapenarsenaal, insluitend ses AK-47-gewere, agt nege-millimeter-pistole sowel as ammunisie, in ‘n woonstel in Bellville in Kaapstad. Volgens berigte kom die arsenaal vanaf KwaZulu-Natal. Die agt verdagtes kon nie geldige vuurwapenlisensies toon nie. Hulle staan tereg op aanklagte van die onwettige besit van vuurwapens en sal in […]
# Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola sê sommige raadslede het vals skietvoorvalle uitgevoer om persoonlike beskerming te verkry. Masemola het aan die Madlanga-kommissie in Pretoria gesê die taakspan vir politieke moorde is in 2019 ingestel en is op provinsiale vlak gelei om politieke moorde in KwaZulu-Natal aan te pak, maar het later sy operasies na […]
# Police have seized an illegal arms cache, including six AK-47 rifles, eight nine-millimetre-pistols, and ammunition, at a Bellville flat in Cape Town. It is reported that the arms cache were transported from KwaZulu-Natal. The eight arrested suspects were unable to provide valid firearm licenses. They face charges of illegal possession and are due to […]
# National police commissioner Fannie Masemola says some councillors staged false shootings to secure personal protection. Masemola told the Madlanga commission in Pretoria that the political killings task team was formed in 2019 and led at a provincial level to address political killings in KwaZulu-Natal, later extending operations to the Eastern Cape. He added the […]
# ‘n Nuwe studie waarsku dat Afrika-stede nie genoeg doen om by klimaatsverandering aan te pas nie, met Durban en Harare wat as belangrike lesse uitgewys word. Kwesbare gemeenskappe word bedreig deur stygende temperature, reënval wat afneem, langdurige droogtes, en ernstige oorstromings. Navorsers waarsku dat klein veranderings soos die verbetering van dreineringstelsels nie die ernstiger […]
# Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola sê die Madlanga-kommissie bied ‘n unieke geleentheid om oor die uitdagings waarmee die Suid-Afrikaanse Polisiediens te kampe het, te besin en ‘n pad uit te stippel vir betekenisvolle hervorming. Die sittings in Pretoria het hervat, met Masemola wat getuig ná die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Masemola sê aanspreeklikheid, deursigtigheid […]
# National police commissioner Fannie Masemola says the Madlanga commission offers a unique opportunity to reflect on the challenges facing the South African Police Service and to chart a path for meaningful reform. The hearings resumed in Pretoria, with Masemola testifying after KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi. Masemola said accountability, transparency, and addressing police shortcomings […]
# A new study warns that African cities are not doing enough to adapt to climate change, with Durban and Harare highlighted as key lessons. Rising temperatures, declining rainfall, prolonged droughts, and severe flooding threaten vulnerable communities. Researchers caution that small fixes like drainage upgrades fail to address deep inequalities. Experts call for transformative adaptation […]
# KwaZulu-Natal se LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings, Siboniso Duma, sê verkeersbeamptes sal volhou met hul standpunt van geen verdraagsaamheid teenoor dronkbestuur nie. Altesaam 93 motoriste is die naweek in hegtenis geneem vir bestuur onder die invloed van alkohol. Dit bring die aantal mense wat sedert 15 Augustus weens dronkbestuur in hegtenis geneem is, […]