# Die Vryheidsfront Plus sê hy ondersteun alle ontwikkeling en belegging wat daarop gemik is om kapitaal en werksgeleenthede na die Stad Tshwane te lok. Die party sê egter hy sal nie toekyk hoe die metro se begrotingbesnoeiings sulke ontwikkelings kniehalter nie. Volgens ʼn verslag van die Oorsigkomitee oor Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning maak […]
# Suid-Afrika se eerste plaaslik vervaardigde drie-dimensionele, volkoepel-wildlewe-fliek, Close Encounters, sal Saterdag sy nasionale première by die opgeknapte Wits Anglo American Digital Dome hê. Die fliek van 30 minute is volledig in die wildernis van KwaZulu-Natal verfilm, met behulp van gevorderde 360-grade-kameras om onder andere leeus, olifante, kameelperde in hul natuurlike omgewing vas te vang. […]
# The Congress of South African Trade Unions in Gauteng has welcomed the revelations of the Special Investigating Unit report that more than two-billion-rand was looted at Tembisa Hospital. The SIU has referred 116 officials for disciplinary action and is working with the National Prosecuting Authority to recover assets and pursue criminal charges. Cosatu’s provincial […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die Spesiale Ondersoekeenheid se verslag oor korrupsie by die Tembisa-hospitaal in Ekurhuleni bewys hoe diepgewortel korrupsie binne gesondheidsdepartemente is. Die ondersoek het drie gekoördineerde sindikate ontbloot, verantwoordelik vir die plundering van meer as twee-miljard-rand wat vir gesondheidsorg bedoel was. Philip van Staden van die VF Plus sê die party het […]
# The Freedom Front Plus says it supports all forms of development and investment aimed at attracting capital and job opportunities to the City of Tshwane. However, the party says it will not stand idly by as the metro’s budget constraints hinder such developments. A report by the Oversight Committee on Economic Development and Spatial […]
# South Africa’s first locally-produced fulldome wildlife film, Close Encounters, will have its national premiere at the newly upgraded Wits Anglo American Digital Dome on Saturday. The 30-minute film was shot entirely on location in the wilds of KwaZulu-Natal, using cutting-edge 360-degree cameras to capture lions, elephants, giraffes and more in their natural environments. The film celebrates […]
# The Freedom Front Plus says the Special Investigating Unit’s report on corruption at Tembisa Hospital in Ekurhuleni proves how deeply entrenched corruption is within health departments. The investigation uncovered three coordinated syndicates, responsible for the looting of over two-billion-rand meant for healthcare. The FF Plus’ Philip van Staden says the party has consistently warned […]
# Die Nywerheids-ontwikkelingskorporasie oorweeg ‘n aanbod van 8,5-miljard-rand vir die beheer van ArcelorMittal se Suid-Afrikaanse bedrywighede. Volgens Bloomberg kan die ooreenkoms, insluitend skuldterugbetaling, ‘n einde bring aan twee jaar se gesprekke met die regering en die wêreldwye staalvervaardiger. Dit volg ná ArcelorMittal se plan om sy Newcastle- en Vereeniging-meulens te sluit, wat drie-duisend-500 werksgeleenthede in […]
# Die DA sê die Gautengse Gesondheidsdepartement moet dringende dissiplinêre stappe doen ná die Spesiale Ondersoekeenheid se tussentydse bevindings rondom korrupsie by die Tembisa-hospitaal. Die verslag het drie groot sindikate blootgelê wat meer as twee-miljard-rand geplunder het, insluitend kontrakte wat verbind word met president Cyril Ramaphosa se neef, Hangwani Morgan Maumela en Vusimusi “Cat” Matlala. […]