# Die Stad Tshwane waarsku nie alle inwoners van die Marry Me-plakkerskamp in Soshanguve sal by die beplande projek om dit wettig te maak, ingesluit kan word nie. Amptenare sê gebrek aan ruimte, beperkte infrastruktuur en regulatoriese vereistes is van die redes hiervoor. Die metro sê die wettigingsproses sal in fases geskied, met voorkeur aan […]
# The City of Tshwane warns that not all residents of the informal Marry Me Settlement in Soshanguve will be accommodated in the planned formalisation project. Officials blame space constraints, infrastructure limitations, and regulatory requirements as factors restricting full inclusion. The metro says that the formalisation process will be in phases, prioritising safety, services, and […]
# Die DA kritiseer die Stad Tshwane oor vertragings in die verbetering van veiligheid op Lynnwoodweg. Die party het ‘n versoekskrif van stapel gestuur wat basiese veiligheidsverbeterings, funksionele straatligte en voltooide padmerke vir die gevaarlik verwaarloosde Lynnwoodweg eis. Dikeledi Selowa van die DA sê, ondanks die metro se bewering dat werk aan die padmerke aan […]
# Die 2025 Siyabakhumbula-toekennings word nadoods toegeken aan ʼn merkwaardige groep gevierde Suid-Afrikaners wat die land se kulturele, sport en sosiale landskap verander het. Die digter en skrywer Don Mattera, viermalige wêreld-bokskampioen Jacob “Baby Jake” Matlala, jazz-sanger Gloria Bosman, en die filmvervaardiger Junald Ahmed is onder dié wat vanjaar vereer word. Vanjaar se toekennings wat die […]
# The DA has criticised the City of Tshwane over delays in improving safety on Lynnwood Road. The party had launched a petition demanding basic safety improvements, functional streetlights and completed road markings for the dangerously neglected Lynnwood Road. The DA’s Dikeledi Selowa says, despite the metro claiming that work on the road markings is underway, […]
# Die Stad Ekurhuleni sê hy gaan in samewerking met provinsiale en nasionale regeringsagentskappe, asook Rand Water, ‘n omvattende aksieplan instel om die watervoorraad in Bedfordview te herstel en te stabiliseer. Inwoners en sakeondernemings worstel al weke lank met volgehoue watertekorte wat hulle lewens ontwrig. Die burgemeester Nkosindiphile Xhakaza se woordvoerder, Ramatolo Tlotleng, sê ‘n […]
# The 2025 Siyabakhumbula Awards will posthumously recognise a remarkable group of icons whose contributions shaped South Africa’s cultural, sporting, and social landscape. This honourees include poet and writer, Don Mattera, four-time world boxing champion, Jacob “Baby Jake” Matlala, Jazz singer Gloria Bosman, and filmmaker Junald Ahmed. The awards, now in their 15th year, honour those who made remarkable contributions during their lifetimes and have […]
# The City of Ekurhuleni says in collaboration with provincial and national government agencies, as well as Rand Water, they are implementing a comprehensive action plan to restore and stabilise the water supply in Bedfordview. Residents and businesses have been grappling with persistent water shortages that have disrupted daily life for weeks. Mayor Nkosindiphile Xhakaza’s spokesperson, […]
# Die vakverbond Cosatu in Gauteng verwelkom die onthullings van die Spesiale Ondersoekeenheid se verslag dat meer as twee-miljard-rand by die Tembisa-hospitaal gebuit is. Die SOE het 116 amptenare vir dissiplinêre stappe verwys en werk saam met die Nasionale Vervolgingsgesag om bates te verhaal en strafregtelike klagtes aanhangig te maak. Cosatu se provinsiale voorsitter, Amos […]