# Die DA in Gauteng sê hy is tevrede dat burgemeester Dada Morero en Johannesburg Water se besturende direkteur, Ntshavheni Mukwevho, aanspreeklik gehou sal word vir die toenemende waterkrisis in die metro. Die twee verskyn môre voor die parlementêre portefeuljekomitee oor Water en Sanitasie. Inwoners van buurte soos Westbury, Coronationville en Westdene het al meer […]
# Mbekezeli Benjamin van Judges Matter sê die MK-party se regsgeding oor die wettigheid van die Madlanga-kommissie van ondersoek is ongegrond. Die kommissie het gister begin met die ondersoek na bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Die bewerings sluit in politieke inmenging en misdaadsindikate se infiltrasie van wetstoepassing en die regbank. Benjamin het in […]
# Die KwaZulu-Natalse polisie-kommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sê die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se besluit om die politieke moord-taakspan te ontbind, was irrasioneel en buitengewoon en is geneem sonder enige raadpleging. Mkhwanazi het aan die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria gesê die besluit het ernstige gevolge gehad, met 121 dossiere wat aan gewone speurders oorhandig […]
# Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê drie vuurwapens waarop beslag gelê is, ‘n AK-47 en twee pistole, wat verband hou met sake teen Vusimuzi ‘Cat’ Matlala en die misdaadfiguur, Katiso ‘KT’ Molefe, word forensies verbind aan 18 geweldsmisdade. Mathe sê die wapens hou verband met aanvalle op DJ’s Sumbody, Vinto en Vettis. Matlala se […]
# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, het voor die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria getuig dat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, ten volle betrokke is by kriminele sindikate. President Cyril Ramaphosa het Mchunu in Julie op onmiddelike verlof geplaas oor bewerings dat hy met sindikate saamwerk en by hoë profiel-ondersoeke inmeng. Mkhwanazi het […]
# Die DA in Gauteng gaan betoog voor die Levai Mbatha-kliniek oor beweerde kaderontplooiing en nepotisme in ‘n sypaadjie-konstruksie-tender. Die DA-leier in Gauteng, Solly Msimanga, sal die betoging lei en ‘n versoekskrif aan die kliniek se bestuur oorhandig waarin hy deursigtigheid en billike werksgeleenthede vir gemeenskapslede eis. Die DA beweer die speaker van Emfuleni, Sibongile […]
# The DA in Gauteng says it is pleased that mayor Dada Morero and Johannesburg Water’s managing director Ntshavheni Mukwevho will account for the growing water crisis in the metro. The two will appear before Parliament’s portfolio committee on Water and Sanitation on Friday. Residents in Westbury, Coronationville, and Westdene, among other areas, have been […]
# Judges Matter’s Mbekezeli Benjamin says the MK Party’s legal challenges over Madlanga Commission of Inquiry’s legality is unwarranted. The commission began investigating allegations made by KwaZulu-Natal Police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi yesterday. The allegations include political interference and criminal syndicates infiltrating law enforcement and the judiciary. Speaking to SABC News, he stressed that allegations must […]
# National Police spokesperson Athlenda Mathe says three seized firearms, an AK-47 and two pistols, tied to cases involving businessman Vusimuzi ‘Cat’ Matlala, and alleged associate Katiso ‘KT’ Molefe, are forensically linked to 18 violent crimes. Mathe said the weapons are linked to cases involving attacks on DJs Sumbody, Vinto, and Vettis. She confirmed that […]