Skip to content

DA waarsku oor onbewaakte krag- en waterinfrastruktuur in Tshwane [KLANK]

# Die DA sê van die water- en elektrisiteitsinfrastruktuur in Tshwane word nie meer beveilig nie na munisipale veiligheidskontrakte gister verstryk het nie. Die party vra die stad om dié terreine dringend te beveilig, veral terwyl Tshwane steeds worstel met kragprobleme ná skade aan die Njala-toevoerstasie. Die DA-lid, Cilliers Brink, sê inwoners en privaat veiligheidsondernemings kan nie verantwoordelik gehou word vir die beskerming van munisipale infrastruktuur nie. Hy sê dit is die stad se plig om te verseker noodsaaklike infrastruktuur word beveilig:

AFR BrinkOnUnguardedInfrastructure