# Die DA sê 41 ambulanse van die Stad Johannesburg, ter waarde van meer as 16-miljoen-rand, staan al ses jaar lank ongebruik terwyl inwoners onderhewig is aan lang wagtye vir nooddienste. Die party doen ‘n beroep op ‘n onafhanklike oudit om die toestand en waarde van die ambulanse te bepaal. Alan Fuchs van die DA […]
# Die DA sê ‘n kontrak van 197-miljoen-rand vir Gauteng Verkeer se lugvleuel het die verkrygingsreëls oortree, met 156,4-miljoen-rand wat reeds betaal is. Die DA-lid, Michael Sun, sê vier amptenare word by die saak betrek, maar niemand is nog geskors of gestraf nie. Hy sê die kontrak met Simunye Air Charter is in Januarie beëindig […]
# Die Stad Johannesburg sê die Johannesburg Internasionale Vervoerwisselaar sal na verwagting voor die einde van 2026 in werking tree. Die woordvoerder van die stad, Virgil James, sê die tender vir ‘n bestuursdiensverskaffer is afgehandel, en ‘n 60-dae openbare deelnameproses word kragtens die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur vereis. Hy sê die fasiliteit sal 169 […]
# Die TV-persoonlikheid en prokureur wat van die rol geskrap is, Peet Viljoen, is borgtog geweier in ‘n bedrogsaak van miljoene rand. Hy het vanoggend in die Pretoriase Handelsmisdaadhof verskyn, waar besluit is hy word as ‘n vlugrisiko beskou. Viljoen staan tereg op meer as 400 aanklagte, insluitend bedrog en korrupsie wat verband hou met […]
# Die polisie in Sophiatown in Gauteng ondersoek vier aanklagte van moord en een van poging tot moord ná Saterdagaand se skietery in Newclare. Polisiewoordvoerder Tintswalo Sibeko sê drie slagoffers is op die toneel dood en twee het skietwonde opgedoen. Sy sê een van die slagoffers is vanoggend in die hospitaal dood:
# TV personality and disbarred attorney Peet Viljoen has been denied bail in a multi-million-rand fraud case. Viljoen appeared in the Pretoria Specialised Commercial Crimes Court this morning, where he was deemed a flight risk. He faces more than 400 charges, including fraud and corruption linked to the 2010 sale of municipal property worth about […]
# Die Brigitte Mabandla-kollege vir Justisie in Pretoria, waar die Madlanga-kommissie se verrigtinge plaasvind, is veilig verklaar nadat ‘n brandalarm vanoggend ‘n voorsorg-ontruiming veroorsaak het. Tshwane se nooddienste het die gebou ondersoek en bevestig geen brand het uitgebreek nie en niemand is beseer nie. Die kommissie het intussen hervat, met die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala […]
# The City of Johannesburg says the Johannesburg International Transport Interchange is expected to start operating before the end of 2026. City spokesperson Virgil James says the tender for a managing service provider was concluded, and a 60-day public participation process is required under the Municipal Finance Management Act. He says the facility will have […]
# Sophiatown police in Gauteng are investigating four counts of murder and one count of attempted murder following a shooting in Newclare on Saturday evening. Police spokesperson Tintswalo Sibeko says three victims were killed at the scene and two sustained gunshot wounds. She says one of the victims, who had been receiving treatment in hospital, […]