# Die polisie in Sophiatown in Gauteng ondersoek vier aanklagte van moord en een van poging tot moord ná Saterdagaand se skietery in Newclare. Polisiewoordvoerder Tintswalo Sibeko sê drie slagoffers is op die toneel dood en twee het skietwonde opgedoen. Sy sê een van die slagoffers is vanoggend in die hospitaal dood:
Dodetal in skietery in Newclare, Gauteng, styg tot vier [KLANK]
ENG SibekoOnShooting