# City Power says it has made significant progress in restoring electricity to areas affected by the Fordsburg substation fire. An underground fire in tunnels containing high-voltage power cables led to the shutdown of the substation on Sunday evening, disrupting electricity supply. This loss of power also affected water supply. City Power spokesperson, Isaac Mangena, says […]
# Die Gautengse Departement van Onderwys sê hy gee aandag aan infrastruktuurkwessies by die Reiger Park Secondary School in Boksburg. Daar is kommer oor die toestand en funksionaliteit van ablusiegeriewe by die skool, asook toegang tot drinkwater vir leerders. Die departement se woordvoerder, Onwabile Lubhelwana, sê ‘n span inspekteurs sal die ablusiegeriewe en waterinfrastruktuur by […]
# The Gauteng Department of Education says it is attending to infrastructure concerns raised at Reiger Park Secondary School in Boksburg. Concerns include the condition and functionality of ablution facilities at the school, as well as access to drinking water for learners. The department’s spokesperson, Onwabile Lubhelwana, says a team of inspectors will conduct an […]
# More than 600 women in law enforcement have led a province-wide operation in Gauteng targeting crime and unsafe driving. The operation resulted in 14 undocumented foreign nationals and ten reckless and negligent driving suspects being arrested. Gauteng traffic police spokesperson Sello Maremane says more than ten-thousand people were searched, while over 200 motorists were […]
# Meer as 600 vroue in wetstoepassing het ‘n provinsiewye operasie in Gauteng gelei gemik op misdaad en onveilige bestuur. Die operasie het daartoe gelei dat 14 ongedokumenteerde buitelandse burgers en tien roekelose en nalatige bestuursverdagtes in hegtenis geneem is. Die woordvoerder van die verkeerspolisie in Gauteng, Sello Maremane sê meer as tien-duisend mense is […]
# Die DA in Ekurhuleni sê 16,7-miljoen-rand is aan die onvoltooide Klopperpark-brandweerstasie in Germiston bestee, sewe jaar nadat die bouwerk begin het. Khathutshelo Rasilingwane van die party sê konstruksie het op 20 Maart 2019 begin, maar die kontrak is ‘n jaar later beëindig weens swak vakmanskap. Sy sê Ekurhuleni het 13-miljoen-rand aan drie diensverskaffers en […]
# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, is diep bekommerd oor ‘n beweerde poging tot seksuele aanranding by die Villa Liza Secondary School in Boksburg. Twee skoolseuns het na bewering ‘n Graad agt-meisie in die meisies se toilette vasgekeer, haar vasgehou en probeer ontklee. Die woordvoerder Onwabile Lubhelwana sê die departement sal met die […]
# Gauteng Education MEC Lebogang Maile is deeply concerned about an alleged attempted sexual assault at Villa Liza Secondary School in Boksburg. A grade eight girl was allegedly followed into the girls’ toilets by two male learners who restrained her and attempted to remove some of her clothing. The department’s Onwabile Lubhelwana says the department […]
# Die DA se burgemeesterskandidaat in Emfuleni, Solomon Chabalala, sê die inhegtenisneming van sewe werknemers wat inwoners glo laat betaal vir onwettige heraansluitings, beklemtoon diepgewortelde korrupsie. Hy het aan Newzroom Afrika gesê daar is ‘n gebrek aan politieke wil om die Gautengse owerheid reg te ruk, aangesien swak gevolgsbestuur en onvoldoende interne beheermaatreëls werknemers toelaat […]